Foto's

Ons is opsoek na geskiedkundige of oud lidmate se trou en foto's van die kerkie om hier te plaas. Huidige fotograwe kan ook gerus vir ons van hulle foto's stuur.
Stuur dit gerus aan ons met u besonderhede en die jaar wat dit plaasgevind het.























No comments:

Post a Comment

KULTUUR HISTORIESE NG KERK, LANGEBAAN