Saturday 14 February 2015

KULTUUR HISTORIESE NG KERK, LANGEBAAN







3 comments:

  1. hierdie kerkie, hoewel op die ngk se terrein, is 'n metodiste kerk - hoe word dit dan as 'n ngk bestempel?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Gabriel, dankie vir jou navraag. Die kerkie word deur die Methodiste gehuur van die NG Kerk en dit is nog steeds die eiendom en oorspronklike Kerk gebou van die NGK Langebaan.

      Delete
  2. dankie! ek dink nie dit kom duidelik op die web tuiste deur nie, miskien kan julle dit so aandui - mense mag dalk verward raak, bv besoekers uit die kaap wat daar kuier etc.
    val die kerkie onder die vredenburg metodiste?
    groete
    g

    ReplyDelete

KULTUUR HISTORIESE NG KERK, LANGEBAAN